Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Toernooi 7de keer gehou
Die wenspan van Saterdag (05/09) se Phil Kaiser-rolbaltoernooi was van links Dean Ririe, Devin Maine (klubpresident wat pryse oorhandig het) Chris Bithrey en Charles Hamaty.Foto: Verskaf

Die Phil Kaiser-toernooi is Saterdag (05/09) vir die sewende keer deur die Munisipale Rolbalklub (Munsies) aangebied.

Die toernooi word elke jaar ter ere van Kaiser, een van die stigterslede van die klub, aangebied.

Phil Kaiser Saterdag (05/09) in aksie op die Phil Kaiser-baan. Agter hom gesels Henk Rall (spanmaat) met opposisie­speler Jacoba de Witt, al die pad van Kimberley, wat ook aan Saterdag se toernooi deelgeneem het.Foto: Lientjie Mentz

Kaiser (87) en sy span bestaande uit Herman Kleinhans en Henk Rall het die toernooi sewe jaar gelede gewen. Hulle het vanjaar weer as span deelgeneem.

Vanjaar het 24 spanne van drie elk hulle vir die toernooi laat inskryf.

Die wenspan was Dean Ririe, Chris Bithrey en Charles Hamaty.

Die naaswenners was Joanie Theron, Corrie Lombard en Rona du Toit.

Derde was Wayne York, Andy Peterson en Lara York.

Die span in die vierde plek was Robert Mallinson, Andries Moroane en Peter Moreme.

Die vier topspanne het almal kontantpryse ontvang.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Bloem Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.