Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Tyd om te stem raak min
Divan en Ilze Blignaut is op 30 Januarie by Binnelandse Sake getroud.Foto: Lindie Ackerman

Inskrywings vir Bloemnuus se Troufoto van die Jaar-kompetisie het verlede week gesluit en lesers het nog net kans tot Vrydag 31 Julie om 10:00 om vir hul gunsteling-foto’s op Bloemnuus se Facebook-blad te stem. Die likes sal dan getel word om die toptien-foto’s aan te wys waaruit die wenfoto aangewys sal word.

Die wenfoto sal op Bloemnuus se voorblad pryk, so hou Bloemnuus in Augustus dop.

Dankie aan almal wat aan vanjaar se kompetisie deelgeneem het. Hopelik kan die Covid-19-pandemie gou getem word sodat verloofde paartjies in die volgende paar maande kan begin beplan aan daardie spesiale dag.

Hier is die laaste inskrywing wat verlede week ontvang is en ook by die galery ingesluit is.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Bloem Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.