Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Verenig land met dans
’n Groepie vrywilligers het Dinsdag (22/09) op Naval Hill danspassies op die ritme van die liedjie “Jerusalema” uitgevoer. Dié loslitliedjie het die ganse wêreld aan die dans. Die geleentheid is deur St. Francis-produksies en die ATKV-gemeenskapsteater gereël. ’n Video van die dans is gemaak om mense aan te moedig om vandag (24/09), Erfenisdag, dié danspassies uit te voer om Suid-Afrikaners te verenig. Hou Bloemnuus se Facebook-blad dop vir die video.Foto: Lientjie Mentz
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Bloem Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.