Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Virtuose kom speel

ALEXANDER RAMM (tjello) en Pieter Jacobs (klavier) tree om 19:30 op Vrydag 22 April, in die Odeion op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat (UV) op.

Nadat Ramm in 2010 die naaswenner in die tjello-afdeling in die Unisa- internasionale strykerkompetisie was, het hy in 2012 sy vaardighede onder luide applous in Boemfontein vertoon.

Die toegangsgeld wissel van R40 tot R130 vir dié besondere geleentheid.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Bloem Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.