Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
VS korrel wenplekke los

Die Vrystaat-jagters se Boemfontein-tak, ’n lid van die Nasionale Konfederasie van Jagtersverenigings van Suid-Afrika (Chasa), se intervereniging-sportskiet-spankompetisie het op 23 Maart op die Bloemfontein-tak se baan plaasgevind.

Altesaam 22 lidverenigings het teen mekaar meegeding, en die Vrystaat-spanne het in al die afdelings geseëvier.

Marius Haarhoff het namens Chasa die trofeë aan die wenspanne oorhandig.

Die standaard-span bestaan uit Rian Horn, Louis Nel, Willie van den Berg en Deon Cilliers.

Die lede van die vrouespan was Annelize Pieterse, Tracey Boshoff, Anneke Bresler en Terry von Weidts.

Die juniors wat deelgeneem het, was Hardus Cilliers, Conraad Jansen, Dries Smit en Schalk van der Walt.

Die ope span het bestaan uit Werner Mostert, Petri Steynberg, Rudi Combrinck en Plly du Plessis.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Bloem Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.