Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
VS se bestes pak laserwedloop

Die span wat die Vrystaat op die Suid-Afrikaanse laserwedloop-kampioenskaps­byeenkoms op 8 Maart gaan verteenwoordig, is aangewys.

Die 42 atlete wat die Vrystaatse modernevyfkampvereniging aangewys het, is gekies nadat hulle op Saterdag 1 Februarie aan die Vrystaatse laserwedloop-kampioenskaps­byeenkoms by die Hoërskool Sentraal deelgeneem.

Die leerlinge in die span is:

  • Grey-kollege (sekondêr): Hanru Krause, Jean-Jacques Holtzhausen en Botha Barnard;
  • Grey-kollege (primêr): Jurgen Nortjé, Christiaan Beukman, Manny Wilson, Jannes Krause en Cayden Potgieter;
  • die Laer Meisieskool Oranje: Ellé Cloete, Carine Beukman, Danny Pienaar, Carli Groenewald, Elri Cloete, Micke de Andrade, Jessica Barnard en Jenna Barnard;
  • die Hoër Meisieskool Oranje: Lané van Rooyen, Trusten Barnard, Miché Johns, Danielle Joubert, Anina Groenewald, Alex Klopper en Caylin de Andrade;
  • die Laerskool Universitas: Ezeth Esterhuizen;
  • die Laerskool Willem Postma: Johan Human, Rynhardt Janse van Rensburg en Aldo Bezuidenhout;
  • Eunice Primary School: Mika-Leigh Strydom, Camilyn Parkin en Amelia Vincent;
  • die Hoërskool Sentraal: Janu Janse van Rensburg;
  • die Futurum-akademie: Klara van Wyk;
  • die Hoërskool Diamantveld: Hardus van der Merwe;
  • die St. Andrew-skool: Jaco Jordaan;
  • Academy of Excellence: Tsiamo Mohoalali, Lehlohonolo Thole, Nkosazana Basholo, Ofentse Thipe en Malefane Phuti; en
  • individuele atlete: Marinel Visser, Marjolijn Visser, Sharine Barnard en Dewald van Rooyen.
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Bloem Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.