Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Wees ’n held en neem deel
Spelers van die Vrystaat Cheetahs het op 6 September aan die Aquaman-wedloop, die derde in die Justice League Virtual Run-reeks, deelgeneem. Nou het hulle die Knights-krieketspan en die sokkerspelers van Bloemfontein Celtic aangevuur om aan dié reeks ten bate van liefdadigheid deel te neem. Van links is Migael Pretorius (Knights), Duncan Saal (Cheetahs) en Tumelo Mangweni (Celtics) in die Toyota-stadion. Die volgende virtuele wedloop vir oud en jonk is die Batman-wedloop op 11 Oktober. Met elke inskrywing word ’n bydrae gemaak aan Headstart Kids, ’n nie-winsgewende organisasie wat ’n poeier met hoë voedingswaarde gratis aan behoeftige kleuters verskaf. Dié poeier kan oor die kleuters se kos gestrooi word. Besoek batmanrun.co.za vir meer inligting of om jouself vir die wedloop in te skryf. Foto: Lientjie Mentz
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Bloem Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.