Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Wenners kan boeke afhaal

Heelwat lesers het die afgelope jaar boeke en CD’s op Bloemnuusse Facebook-blad gewen en dit nie by die koerant se kantoor afgehaal nie.

Lesers wat hulle vir ’n kompetisie op die Facebook-blad inskryf deur die inskrywing te like, moet gereeld die blad besoek om te sien of hulle ’n wenner is. Elke wenner word ook deur middel van ’n persoonlike boodskap van Bloemnuus op Facebook in kennis gestel.

Die boeke en CD’s is met die wenner se naam gemerk en kan by Bloemnuusen Volksbladse ontvangstoonbank in die Volksblad-gebou by Nelson Mandelarylaan 79 afgehaal word. Die kantoor is weeksdae van 08:00 tot 17:00 oop en is op openbare vakansiedae gesluit.

Hier is die wenners:

Juanita Theron (Klikbekdeur Sidney Gilroy); Engela Mienie(In gesprek met Waldimar en Steinhoff en die Stellenbosse Boys deur James-Brent Styan); Jacky Coetzee(Die Alchemis deur Paulo Coelho); Theresa de Vos(Toring van Jasmyn deur Derick van der Walt); Hanna van der Bergh (Nadraaideur Jaco Kirsten);Mariette le Roux (The Bosasa Billions en Steinhoffdeur Styan, asook Tabacco Wars deur Johann van Loggerenberg); Nanda de Villiers (Papierblommedeur Helene Hugo); Marie Chapman (Nuusmakersdeur Charles Smith); Elné Henning (Blinde Godedeur Dibi Breytenbach); Natalie van der Linde (Die tragiese saak van Pamina Vermaak deur Annie Klopper); Gerald Fish (CD: Touch of Class); Miliza van der Merwe(Suidooster Kombuis deur Errieda du Toit); Sannie Kruger(CD: Gerrie Pretorius, Jou hart is weer myne); Marinda Reints Bok Wehmeyer (Hart tot hart deur Kobus van der Westhuyzen); Francois Saayman(Sushi en Shosholoza deur Erns Grundling);Milda Lubbe (CD: Riana Nel); Bradley Horing (I am Costa deur Costa Carastavrakis); Magriet Ross (Verset en Opboudeur Jaap Steyn); Janine Malherbe(Wanneer woorde ontbreekdeur Braam Klopper); Francois Saayman(Beer, Food and Firedeur Karl Tessendorf en Greg Gilowey);Janine Hanekomen Lani Dry(Maya se musketierdeur Marga Jonker en Presies­anders: Somerskooldeur Cecilia Steyn); Marzelle Theron(Suurlemoenseisoen deur Amanda de Lange); Petrie Lotter(Christo Wiese deur TJ Strydom) en Marecia Scheepers (101 Gogga-grappe deur Jaco Jacobs).

Pryse wat teen einde Januarie onafgehaal is, sal aan ander lesers gegee word.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Bloem Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.