Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Werk suinig met water

Sterk winde het Augustus uitgewaai en September ingewaai, sonder enige begeleidende reën.

In die eerste helfte van Augustus het 22 mm deurdringende reën in die noorde van Bloemfontein geval, en nog 4 mm in die tweede helfte. Dit is ’n totaal van slegs 26 mm.

Daaroor is ons baie bly, veral as ons verneem van ’n dorp soos Oudtshoorn wat glo nog net genoeg drinkwater vir 160 dae het.

Laat ons maar suinig met ons water werk. As die kosbare vog die kraan verlaat het, sien ons dit nooit weer nie.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Bloem Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.