Die oumense het altyd gesê ontbyt is die belangrikste maaltyd van die dag – en hulle is nie verkeerd nie.
Boedelbeplanning is gewoonlik nie hoog op enigiemand se prioriteitslys nie.
In verlede week se foto-berig oor Welgemeend Primêr se diplomaplegtigheid op bl. 3 is verkeerdelik in die opskrif na die skool verwys as Welgemoed. Gazette vra om verskoning vir die fout.
Onderwyser, rugby-filantroop, gemeenskapsmens en sommer net ’n allemansvriend. Die 68-jarige Ivan Pekeur is op 27 Desember aan Covid-verwante oorsake oorlede nadat hy ’n dag of twee vroeër in die Mediclinic Worcester opgeneem is.
Nog nooit was ’n teksvers in die Bybel so gepas soos die tye waarin ons onsself tans bevind nie.
Die polisie in Montagu en oor die Langeberg versoek alle vuurwapeneienaars om so spoedig as moontlik hul vuurwapenlisensies te hernu.
Due to a resurgence in Covid-19 infections during the second wave, with the West Coast being declared a hotspot, Swartland Gazette has decided to reinstate its work-from-home policy to keep its staff safe. This will apply until further notice.
Drie verdagtes in hul twintigs staar ’n aanklag van poging tot moord in die gesig nadat hulle na bewering ’n man met ’n panga aangerand het.
The South African Police Service (Saps) wishes to remind the public to surrender their illegal and unwanted firearms, firearm parts or ammunition without fear of being persecuted. The deadline for the firearm amnesty ends on Sunday 31 January 2021.
The long queues at the Home Affairs office will hopefully be a bit shorter after the announcement last week from Home Affairs Minister Aaron Motsoaledi that some services will be suspended until further notice.
Waldimar Pelser is redakteur van Rapport en aanbieder van 'In Gesprek' op kykNET.
Hanlie Retief is 'n bekroonde skrywer en aanbieder van 'n Halfuur met Hanlie op Via.
Blouwillem is 'n voorheen bevoordeelde, tans geseënde middeljarige man.
Murray La Vita is 'n bekroonde rubriekskrywer en profielskrywer vir Netwerk24.
Johann Maarman is eindredakteur by Die Burger en 'n bekroonde rubriekskrywer.
Nathan Trantraal is 'n strokiesprentkunstenaar en digter van Kaapstad.
Leopold Scholtz is 'n vryskutjoernalis en politieke kommentator.
Barnard Beukman is die redakteur van Beeld.
Gert Coetzee is redakteur van Volksblad.
Herman Lategan is 'n skrywer wie se rubrieke in 'Binnekring van Spookasems' gebundel is.
Sonja Loots is 'n dosent aan die Universiteit van Kaapstad en bekroonde outeur.
Sarel van der Walt is 'n joernalis vir Netwerk24 en 'n voormalige Londen-korrespondent vir Media24.
Charles Smith is Netwerk24 se nuusredakteur in Bloemfontein.
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.