Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Afdeling nou oop

Malmesbury-polisie se vuurwapen-afdeling sal Saterdag 22 en Saterdag 29 Februarie van 08:00 tot 12:00 beskikbaar wees vir mense wat onder die amnestie moet aansoek doen vir die hernuwing van hul vuurwapenlisensies. Vuurwapeneienaars word aange­moedig om gebruik te maak van hierdie toegewing weens ’n toeloop van mense wat verwag word ná Paasnaweek tot einde Mei. Rig navrae aan Julienne Hoogbaard by 022 482 7548.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Boland Gazette Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.