Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Bestuurder van voertuig spring dood net-net vry

Die Ashton-polisie ondersoek ’n saak van roekelose en nalatige bestuur nadat ’n Metro-noodvoertuig verlede Dinsdagoggend in ’n botsing op die Bonnievale-pad naby die ingang van Saratoga, Ashton, betrokke was.

Luidens ’n polisieverslag was die bestuurder van die noodvoertuig, wat pasiënte vervoer, van Bonnievale na Robertson onderweg toe die voorval gebeur het.

Die 40-jarige bestuurder moes glo pasiënte in Bonnievale optel, maar het niemand opgetel nie en het toe Robertson toe gery toe hy blykbaar moeg geword het en beheer oor die voertuig verloor het. Die voertuig het na die anderkant van die pad geswenk en teen ’n paal gebots. Die bestuurder is na Robertson-hospitaal geneem met laerug- en ribbeserings.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Boland Gazette Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.