Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Bloedoortappingsdiens het bloed broodnodig

Die diens het jou bloed nodig.

Die WP-bloedoortappingsdiens (WPBOD) moedig die gemeenskap aan om vir Mandeladag ’n verandering in iemand se lewe te maak en bloed te skenk.

Indien jy tussen 16 en 65 jaar oud is, meer as 50 kg weeg, gesond is op die dag van skenking en ’n veilige seksuele leefstyl handhaaf, is jy die geskikte persoon.

Besoek gerus www.wpblood.org.za, bel 0 021 507 6300, SMS ‘Bloed’ na 33507 (R1,50 per SMS) of laai die app af, WP Blood, om uit te vind waar jou naaste bloedskenkkliniek is. Onthou jy kan ’n verskil maak en drie mense se lewe red deur een bloedskenking.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Boland Gazette Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.