Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Bredasdorp-polisie weer baie suksesvol

Die Bredasdorp-polisie het Vrydag 5 April gereageer op inligting van die gemeenskap rakende ’n onwettige drankperseel in Zwelitsha.

Die stasiebevelvoerder, lt.kol. Gustaf Tamboer, en die misdaadvoorkomings­hoof met vyf ander lede het die perseel besoek en op drank beslag gelê.

’n Man (46) is in hegtenis geneem op aanklag van handeldryf in drank sonder ’n lisensie. Hy sal eersdaags in die plaaslike landdroshof verskyn.

Volgens lt. kol. Tamboer gaan daar op onwettige drank- en dwelmpersele in hierdie nuwe finansiële boekjaar gefokus word. “Geen genade sal betoon word nie,” het hy gesê.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Boland Gazette Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.