Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Brigade wys hul harde werk word altyd beloon

Die VGK-Robertson se brigade het die afgelope naweek aan die nasionale dril- en orkeskompetisie in die Outeniqua-stadion in George deelgeneem en baie goed gevaar.

Dié groep het altesaam drie eerste plekke vir onder andere: netheid vir seuns, spandril vir meisies, netheid vir meisies en trom-solo gewen.

Drie tweede plekke is gewen vir onder meer: bevelvoerder vir meisies, voorgeskrewe beuel asook skou-orkes.

Hulle het ook drie derde plekke in onder andere: voorgeskrewe fluit, spandril vir seuns en bevelvoerder vir seuns behaal.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Boland Gazette Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.