Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Caledon-rugbyklubspelers reik na die gemeenskap uit

Caledon-rugby- en voetbalklubspelers het Saterdag met toestemming van Spar en Pick n Pay trollies by die ingang van dié winkels geplaas.

Liaan King, voorsitter van Caledon- RVK, het by navraag verduidelik lede van die publiek is aangemoedig om kruideniersware in die trollies te plaas.

“Die spelers van Caledon-RVK wil elkeen bedank wat ’n bydrae gemaak het. Die spelers sal hierdie week kospakkies aan behoeftige inwoners uitdeel.”

King het Caledon Spar en Pick n Pay bedank vir hul samewerking om van dié projek ’n sukses te maak.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Boland Gazette Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.