Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Crime

Moorreesburg:On Thursday 11 April, at 07:30, the Community Health Centre personnel came on duty when one of the workers discovered pieces of glass lying outside. On investigation, she and one of the nurses discovered the clinic had been broken into and a window forced open. The police were informed, and experts found fingerprints on the scene that led to the arrest of a 22-year-old suspect. He appeared at the Moorreesburg Magistrates’ Court on Thursday 9 May.

Malmesbury:’n Vierde verdagte (32) is verlede week aangekeer weens die moord op ’n 28-jarige vrou in Oktober verlede jaar. Die man het Donderdag 9 Mei sy eerste verskyning in die Malmesbury-landdroshof op aanklag van die moord op Chrisenta Croy. Croy se oorskot is op 16 Oktober verlede jaar op die sowat 8 km buite Malmesbury naby die plaas Middelpos op die Klipheuwel-pad deur die polisie gevind. Sy het veelvoudige steekwonde aan haar liggaam gehad. Drie ander verdagtes, onderskeidelik 29, 35 en 41 jaar oud is reeds vroeër weens haar moord aangekla. Die man sal op 20 Mei weer in die hof verskyn wanneer hy om borgtog sal aansoek doen. Hy en sy mede-beskuldigdes bly in aanhouding.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Boland Gazette Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.