Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Delvinia deur maats onthou

Klein Delvinia Europa (6) van Elim is Saterdag begrawe.

Dié meisie is Sondag 24 Maart laas in die gemeenskap gesien en haar liggaam is Dinsdag 26 Maart omstreeks 07:45 in die digte bosse aan die buitewyke van die dorp gevind.

Die diens was in die Morawiese Broederkerk in Elim gehou waarvandaan die stoet, soos die gebruik in Elim en op ander Morawiese sendingstasies, na die begraafplaas gestap het.

Paul Swart, burgemeester van Kaap Agulhas-munisipaliteit het verlede week by ’n geleentheid genoem dat hy die begrafnis gaan bywoon.

“Daar is baie ouers wat kinders al aan die dood moes afstaan.” Hy het gesê kinders is ’n geskenk wat ’n mens moet koester.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Boland Gazette Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.