SWART-VRYDAG-AANBOD! Betaal slegs R9,99 vir die eerste twee maande as jy nou ’n intekenaar word. Spring gou!
Nuus
Groot sukses in Montagu behaal

Goeie werk deur die Monta­gu-polisie het gelei tot die beslaglegging van ’n groot hoeveelheid drank en kontant.

AO Yolanda Swart, sers. Aldrin Goodwin en die Ope­rasie Fiela-span van die Worcester-polisie het Maan­dag 29 Oktober ’n onwettige handelaar in Montagu besoek en beslag gelê op ’n groot hoeveelheid drank en kontant.

“ ’n Man (60) van Strydom­straat is in hegtenis vir han­del in drank sonder ’n drank­lisensie geneem en sal in die plaaslike landdroshof verskyn,” sê sers. S.M. Meyer van die Montagu-polisie.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Boland Gazette Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.