Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Haal maskers af en vergewe

As kind het ek by my ouma grootge­word en het geen erkenning of liefde ontvang nie.

As ek onvoorwaardelike liefde gehad het en nie in my kinderjare gemolesteer was nie, sou ek beter keuses gemaak het en my lewe sou ander wees. Daarom moet ons die pyn uit ons kinderjare verwerk in plaas daarvan om dit weg te steek en te maak asof dit nie daar is nie. Ek moes leer om myself te aanvaar en om my familie te vergewe, al het hulle my hóé seer gemaak.

Vergifnis is ’n sleutel tot bevryding in die lewe. Daarom vra ek vir mishandelde vroue om die maskers af te haal en die pyn uit die verlede te verwerk.

.Nicolette Smith is ’n gemeenskapswerker en motiveringspreker. Vir nog inligting oor die werk wat sy doen, besoek die Facebookblad, Project Identity Youth Development, of stuur ’n e-pos aan nicolettes450@gmail.com

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Boland Gazette Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.