Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Kinders bederf op Kersdag

Kinders van Napier is in Desember met ’n Kersete bederf.

Raadslid Caroline Wood en ’n groep besorgde vroue het 15 jaar gelede met hierdie uitreik begin. “Ek en die vroue het die projek, Humanity Outreach, baie klein in 2004 begin met net 100 kinders.”

Vanjaar het Wood en haar helpers, met die ondersteuning van plaaslike sakeondernemings, altesaam 562 kinders en ouers, met ’n smaaklike ete bederf. “Die vroue deel ook sop en kos op ’n gereelde basis deur die jaar uit.”

Wood bedank die vroue vir hul onbaatsugtige hulp asook die plaaslike sakeondernemings van Genadendal wat hulle ondersteun. “Hulle verskaf vir ons gratis vervoer, want die kinders is van al vier dorpe, Greyton, Genadendal, Voorstekraal en Berea.”

Die geleentheid word sedert 2007 op die Genadendal- en Greyton-rugbyveld aangebied.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Boland Gazette Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.