Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Kinders geniet aktiwiteite

Meer as 50 kinders van die plase Middelvlei, Fransmanskraal, Goede Hoop sowel as Eersterivier en Stellen­bosch se jeuguitreik het Donderdag 4 Oktober hope pret gehad met ’n vakansieprogram wat op Middelvlei aangebied is.

Die kinders het onder andere koeke versier en voëlverskrikkers gemaak.

Delilla Cupido, ’n gemeenskapswerker, sê dit is die vierde jaar wat hulle die program aanbied om die kinders gedurende die vakansies besig te hou. “Die kinders geniet dit verskriklik. Mense moet onthou daar gebeur nog baie goeie goed op die plase.”

Beamptes van die Wes-Kaapse departement van maatskaplike ontwikkeling en Stellenbosch-munisipaliteit het ook gehelp om die dag moontlik te maak.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Boland Gazette Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.