Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Kinders van Smartie Town baat by dag

Die plaaslike sakevrou, Elize Anthony en twee Hollandse toeriste, Cobi en Paul de Jong, het Donderdag 7 Maart hul jaarlikse bederf in die Eikestadsaal vir kinders van Smartie Town, Cloetesville gehou.

Die kinders het hulself gate uit geniet en daar was nie net gesing en gedans nie, maar ander vermaak is ook aangebied.

Beamptes van die munisipaliteit se direktoraat vir gemeenskapsveiligheid, onder meer die verkeersdepartement, brandweer en wetstoepassing, het oor veiligheid met die kinders gepraat.

Met die koue weer wat nader kruip, het die Kaapse Wynland-distriksmu­nisipaliteit pette vir die kinders geborg. Stellenbosch se handelsnaam­ambassadeur, Mev. Stellenbosch 2017-’18 het ook die geleentheid bygewoon.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Boland Gazette Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.