Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Kletsrymers bring jeug praat-praat byeen

Vir die kletsrymers, Caledon se Dom Klong oftewel Fabio Lakey en Wade Cole was die tema van Jeugdag: Vir die jeug en vir die gemeenskap.

Jeugdag was opgevrolik deur opwin­dende en positiewe kletsrym deur dié twee kunstenaars. Die dag, byge­woon deur jeug van Bergsig, Vleiview en Uitsig, het oorspronklik gelyk asof daar ’n tekort aan musiek­talent mag wees nadat van die kunste­naars gekanselleer het, maar dié twee het die jeug se wildste verwag­tinge oortref met kletsrym uit die boonste rakke.

“Daar is ’n groot aanvraag na meer geleenthede in die gemeenskap soos die jaarlikse fees met Kersfees en meer gereelde byeenkomste om die jeug te bemoedig om meer aktief te wees en hul natuurlike talente en gawes te ontwikkel.

Almal benodig ondersteu­ning en alle finansiële ondersteuning word gereeld benodig vir die groei van die gemeenskap,” het een van die organiseerders gesê.
. Fabio Lakey is beskikbaar vir enige besprekings en kan gekontak word by sy Facebook-blad: “Caledon se Dom Klong”. Asook Wade by sy blad: Wade Cole entertainment

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Boland Gazette Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.