Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Kom haal pille net op dié datum

Pasiënte in die Langeberg-streek wat hul medikasie by die klinieke moet afhaal, word aangeraai om dit op die volgende datums af te haal.

Die medikasie word alfabeties volgens die vanne op verskeie datums uitgereik en pasiënte word aange­raai om slegs op die datum wanneer hul vanne verskyn te kom.

Pasiënte wat werk, siek of ander verplig­tinge het, kan ’n vol­was­sene ouer as 16 jaar stuur om hul medi­kasie op die spesi­fieke datums te gaan afhaal.

Almal se pille sal nie elke dag daar wees nie, slegs die spesifieke vanne s’n.

Medikasie word van 08:00 tot 12:00 elke dag uitgereik.. McGregorA-Z, 14 Februarie. Happy ValleyA-F, 21 JanuarieG-L, 22 JanuarieM-R, 23 JanuarieS-Z, 24 Januarie. Nkqubela A-F, 28 JanuarieG-L, 29 JanuarieM-R, 30 JanuarieS-Z, 31 Januarie. Bergsig PienkA-F, 11 FebruarieG-L, 12 FebruarieM-R, 13 FebruarieS-Z, 14 Februarie. Bergsig GroenA-F, 25 FebruarieG-L, 26 FebruarieM-R, 27 Februarie|S-Z, 28 Februarie

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Boland Gazette Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.