Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Krieketdag vol pret en plesier

Die eerste Moorreesburg Sixes is Saterdag 30 November op die Gene Louw-sportterrein aangebied.

Altesaam 10 spanne het aan die krieket­dag deelgeneem met die span van HTC Consult wat as die wenspan en met die titel as die Moorreesburg Sixes “dream team” weggestap het.

Dié opwindende krieketfees, ten bate van ACVV Huis Immanuel, is aangebied deur die Moorrees­burg-sakekamer tesame met Moorrees­burg/Koringberg-toerisme en ondersteun deur die Lionsklub van Moorreesburg.

Die organi­seerders bedank die volgende onderne­mings wat die dag moontlik gemaak het: WIS 24-7, TipTrans, Johann Smuts Sign Shop, HMO Meubels, SPH Kundalila-groep, Faai de Jagers-kaste, Swartland-munisi­paliteit, Die Moorrees­burger, Lionsklub van Moorreesburg, Huis van Heerde-kinderhuis, Hoërskool Dirkie Uys, Koringbedryfmuseum, Moor­reesburg Spar, Swartland Investment en West Coast Petroleum, MSD Animal Health, Incledon Cape, Duram Paints, Nicky Latergan Slagterye, Overberg Agri.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Boland Gazette Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.