Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Leef só gesond

Deur jou leefstyl aan te pas, kan dit jou kanse om ’n beroerte te kry, aansienlik verminder: • Hou op rook. Rook is veral gevaarlik vir mense wat reeds hoë bloeddruk het omdat hoë bloeddruk bydrae tot die beskadiging van slagare. • Raak aktief. As jy gereeld vir ’n vinnige wandeling gaan, kan dit jou help om ’n gesonde gewig te handhaaf en om ontslae te raak van spanning. • Drink minder alkohol en meer water. • Bestuur jou stres. Praat met iemand wat jy vertrou of maak tyd om aktiwiteite te doen wat ontspannend is soos lees of om kos te maak. • Beplan jou maaltye. As jy vooruit beplan, sal jy minder geneig wees om na iets soets te gryp om te eet as om ’n maaltyd te hê wat al die verskillende voedingswaarde het wat jou liggaam benodig. Sluit altyd soveel as moontlik vars vrugte en groente by maaltye in.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Boland Gazette Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.