Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Man vas nadat kreefsterte gevind is

’n Man (34) is Saterdag 7 September in Darling in hegtenis geneem vir die onwettige besit van en handel in kreefsterte.

Lede van die Wes-Kaapse seegrenseen­heid het inligting opgevolg wat hulle na ’n winkel in die Darling-gebied gelei het. Die perseel is deursoek en daar is op 77 kreefsterte beslag gelê. Die verdagte sou na verwagting gister (Maan­dag) in die Malmesbury-landdroshof verskyn.

Die bevelvoerder van Milnerton-kluster, genl.maj. Aneeqah Jordaan, en kapt. Johnwyn Saayman, Darling-stasiebevel­voerder, het hul dank uitgespreek teenoor die gemeenskap en vennote van die polisie vir hul toewyding en pogings om te help in die stryd teen misdaad.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Boland Gazette Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.