Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Minister Simmers besoek Nampo

Op die vooraand van Nampo 2019 het Minister Tertius Simmers, Wes-Kaapse Minister van Menslike Nedersettings, besoek gebring aan die uitstallings by die feesterrein.

Minister Simmers, wat vroeër die dag (Dinsdagmiddag 3 September) die amptelike oorhandiging van die sleutels van 11 nuwe huise aan die begunstigdes van ’n behuisingsprojek op die dorp waargeneem het, het ook besoek afgelê by die uitstalling wat deur KAM se Plaaslike Ekonomiese Ontwikkeling en Toersime Bevorderings Departement geborg en gefasiliteer is.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Boland Gazette Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.