Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Moenie onnodig stop nie

Misdadigers gebruik glo nou gebreekte glas om motoriste tot ’n stop te bring, vermoedelik om motoriste só te beroof.

Daar is Sondagaand ’n waarskuwing uitgereik op een van Caledon se WhatsApp-veiligheidsgroepe. Die waarskuwing word aan motoriste gerig wat die R320, Hemel-en-Aarde-pad, asook die pad na Tesselaarsdal gebruik.

Motoriste word gewaarsku om versigtig en oplettend te wees wanneer hulle saans die grondpad na Tesselaars­dal of die Hemel-en-Aarde- pad gebruik. “Misdadigers se nuwe taktiek is om goed in die pad te sit om motoriste te laat stop,” lui die boodskap.

“Ry eerder verby en laat weet die polisie.”

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Boland Gazette Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.