Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Potspelkampioen aangewys

Die Langeberg-agtbal-potspelliga het die seisoen van 2019 op ’n hoë afgesluit.

In die eerste halfeindstryd het Hillside-potspelklub vir Super Stars met 13-11 geklop, waarvan Gerald Otto (5/5) as speler van die dag aangewys is. In die tweede halfeindstryd het Hillside Players vir All Stars behoorlik laat les opsê toe hulle die span van Droëheuwel met 13-1 verslaan het.

In die uitspeelwedstryd om die derde plek was dit die jong vroue van Super Stars, wat All Stars, Droëheuwel, oortuigend met 13-10 geklop het.

“Ons wil ons Hemelse Vader wat ons deur 2019 gedra het, ouers wat hulle kinders beskikbaar gestel het en veral ons borge bedank. Ons as Langeberg-agtbalpotspel het dit hoog op prys gestel,” het voorsitter Gerald Otto gesê.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Boland Gazette Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.