Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Purnell gaan wel tronk toe

In verlede week se Swartland Gazette, op bladsy 2, is verkeerdelik berig dat die voormalige sakeman van Riebeek-Kasteel, Anthony Purnell, met net ’n opgeskorte vonnis uit die streekhof in Wolseley gestap het (“Opgeskorte tronkstraf vir twee wat met meisies lol”, 6 Augustus 2019). Purnell is egter tot vyf jaar direkte tronkstraf gevonnis. Hy is ’n verdere vyf jaar tronkstraf opgelê wat wel opgeskort is. Sy mede-beskuldigde, Megan Sauls (26), is tot drie jaar korrektiewe toesig gevonnis asook vyf jaar tronkstraf wat vir vyf jaar opgeskort is.

Swartland Gazette maak verskoning vir die fout.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Boland Gazette Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.