Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Rus ná 19 jaar

Vir haar was dit ’n voorreg om tot diens van haar medemens te wees.

Só sê Johlene Norval van die Protea-dienssentrum in Caledon wat nou ná 19 jaar die tuig gaan neerlê.

Johlene het nog vir oulaas ’n bydrae gelewer by ’n pannekoekverkoping van die dienssentrum by die ingang van Overberg-Agri.

Soos gewoonlik het die pannekoek gevlieg en was dit gou uitverkoop, want almal is dol oor die Protea-dienssentrum se pannekoek.

Volgens Johlene was die 19 jaar van betrokkenheid by die dienssentrum 19 wonderlike jare.

“Nou gaan ek lekker rus,” het Johlene gesê.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Boland Gazette Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.