Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Sakekamer vol planne

Ná ’n onlangse suksesvolle sessie deur #ThinkSocialMedia – kundiges van sosiale media – en Malmesbury-sakekamer, beplan hulle om weer ’n werksessie oor sosiale media aan te bied.

Daar is net plek vir ses persone beskikbaar teen ’n spesiale prys van R3 200 per persoon. Die werksessie sal in Julie of Augustus in Malmesbury aangebied word.

. Die Malmesbury-sakekamer in samewerking met RSA Makelaars, Mercedes-Benz Malmesbury, Cure Day Clinic en Table Mountain-gastehuis bied ook 15 Augustus ’n vroueaand met Dewald Wasserfall aan.

Kaartjies vir hierdie geleentheid beloop R200 per persoon.

Belangstellendes kan vir Izélle Garcia, voorsitter van Malmesbury-sakekamer, by 022 487 3221 kontak vir nog inligting.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Boland Gazette Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.