Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Selfone gesteel

’n Bekende klerewinkel in Hill­straat het verlede week onder diefstal deurgeloop.

Volgens die Malmesbury-polisie­woordvoerder, kapt. Marko Heyden­rych, is daar tussen 17:45 op 13 Fe­bruarie en 07:10 op 14 Februarie by die Ackermans in die dorp inge­breek en ’n klomp selfone gesteel. Die verdagtes het die winkel se voordeur oopgedwing om toegang te kry. Die presiese hoeveelheid selfone wat gesteel is, is nog nie bekend nie. Geen verdagtes is tot dusver in hegtenis geneem nie. ’n Klag van huisbraak by ’n sakeonderneming word ondersoek.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Boland Gazette Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.