Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Skieters nog vry

Die moordenaars van ’n 14-jarige skoolseun wat twee naweke gelede koelbloedig doodgeskiet is, is nog op vrye voet.

Dante Harris is omstreeks 03:30 Saterdag 17 November in Berliozstraat, Groenheuwel, vermoor toe hy van ’n partytjie af huis toe gestap het.

Volgens kapt. Diana Linee, ’n woordvoerder van die Paarl-Oos-polisie, is twee seuns deur ’n groep mans oorval en Dante is in die kop geskiet.

Die polisie vra die gemeenskap se hulp om met inligting na vore te kom. Alle inligting sal vertroulik hanteer word. Bel die polisie by 021 877 5900.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Boland Gazette Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.