Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Sopkombuis help ander

Daar word elke Woensdag vanaf 10:00 soggens ’n sopkombuis by die St. Peters-kerksaal in Botrivier aangebied.

Dit is ’n gesamentlike projek tussen die Verenigende Gereformeerde Kerk (VGK) en die Moeders-unie van die St. Peters Anglikaanse kerk in Botrivier.

Hulle voed elke Woensdag ongeveer 200 inwoners – waarvan ’n groot gedeelte kinders is. Die sopkombuis is jaarliks van Mei tot September in werking.

Die span by die sopkombuis wil ook die volgende mense bedank: . Elkeen wat soms uit sy eie sak ’n pot sop skenk of bestanddele skenk om die sop te maak.. Sasko wat elke week tien brode geskenk het, asook Dassiesfontein en Gabriëlskloof vir hul finansiële bydrae en die gemeente van Gospel-Hall.. Indien enigiemand bereid is om ’n bydrae te lewer tot die sopkombuis kan hulle gerus vir Estelle Bailey by 078 561 0205 bel.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Boland Gazette Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.