Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Sopmengsel gee hoop vir menige

Die ACVV Malmesbury is die afgelope vier weke besig met sy sopkombuisprojek waar talle honger mae al gevoed is.

Dié organisasie wil graag verdere verligting bring deur betrokke te raak by ’n ander inisiatief bekend as die Jar of Hope-projek. Dié projek behels dat ’n fles met rys, sop­mengsel, lensies, ’n blokkie aftreksel en soppoeier saamgegooi word om aan gesinne uit te deel wat dan net kookwater kan byvoeg vir ’n ete. Elke fles kan vier mense kos gee. Die ACVV vra inwoners om leë houers om dié sopmengsel in te maak by hul kantore in Piet Retiefstraat af te gee, of bel Marijke Crafford by 084 503 0724 vir navrae.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Boland Gazette Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.