Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Tuisversorgers doen hul bes met kursus

Altesaam nege tuisversorgers het verlede Donderdagaand hul sertifikate in Botrivier ontvang.

Suster Iréne de Waal is baie dankbaar en opgewonde oor die gehaltemens wat in Botrivier woon.

“Die bejaardes van Botrivier het nou opgeleide tuisversorging en huishouding tot hulle beskikking.” Dié groep het suksesvol 36 modules in verpleging, ’n volle huishoudingkursus wat troeteldiersorg en selfs wynproe insluit, voltooi. Hulle het ook 80 uur praktiese opleiding onder toesig by Huis Lettie Theron afgelê.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Boland Gazette Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.