Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Twee verdagtes in hul spore gestuit

Twee mans se plan om dwelms by die Voorberg-gevangenis in Porterville in te smokkel, is gefnuik.

Dié mans het glo die heining by die sportterrein van die Medium-B-gevangenis oopgesny, het Netwerk24 berig. ’n Bewaarder het die twee ver­dagtes opgemerk en ondersoek ingestel. Altesaam 350 Mandrax-tablette is in ’n rugsak wat by een verdagte afgevat is, gevind. Die twee verdagtes het op die vlug geslaan en is steeds soek.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Boland Gazette Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.