Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Vakansiepret gaan jongspan besig hou

Swartland-munisipaliteit bied sy vakan­sieprogram vir kinders van die Swart­land aan.

Dié program word die week tot Vrydag 13 Junie aangebied.

Dit sluit die volgende dorpe in:
. Broodkraal
by die Druiwetrossie-kleuterskool en Moorreesburg by die Gene Louw-sportterrein van 09:00-13:00.
. Riebeek-Wes by die POP-sentrum van 09:00-15:00 en die POP-sentrum van Riebeek-Kasteel van 09:00-14:00.
. Malmesbury by Elkana-kindersorgsenrum om 09:00-14:00,
. Sinethemba Saamstaan: RSEP Play (oorkant die rooi winkel) van 09:00-13:30 en Sinethemba Ilingelethu by die Ilingelethu-sportterrein om 09:00-13:30.
. Darling by die Darling Rural: Jeriasending van 09:00-13:00 en Darling- gemeenskapsaal van 09:00-14:30.
. Abbotsdale by die Abbotsdale-sportterrein op 9, 10 en 12 Julie en biblioteeksaal op 11 Julie van 09:00-13:00.
. Kalbaskraal by die Kalbaskraal-sportterrein, Riverlands by die POP-sentrum om 09:00-13:00 en Chatsworth se POP-sentrum van 09:00-14:00.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Boland Gazette Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.