Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Verlaat dorp ná 30 jaar

Stephanie van Deventer (77) gaan Caledon ná 30 jaar verlaat.

Sy het ’n gedeelte van haar skoolloopbaan by Laerskool en Hoërskool Overberg voltooi.

Sy verhuis na Aliwal-Noord sodat sy nader aan haar dogter Lynn van Jaarsveld en haar gesin kan wees.

Stephanie bedank al haar vriende en vriendinne vir hul liefde, bystand en ondersteuning deur die jare.

Sy gaan hulle almal mis, maar sy sien uit na dié hoofstuk in haar lewe.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Boland Gazette Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.