Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Vier beroof winkel

’n Gewapende rooftog het in Riemvasmaak voorgekom.

AO Eduard Coetzee van die Caledon-polisie, het bevestig dié voorval was Donderdag 4 Julie omstreeks 20:08.

’n Winkeleienaar was alleen in sy winkel toe drie mans en ’n vrou instap. Die vrou het gemaak of sy iets wil koop. Een man het toe ’n vuurwapen uitgehaal en op die eienaar gerig. Hulle het geld, sigarette en twee selfone gebuit. Die verdagtes het die man met kabelbinders vasgebind en gevlug.

Enigiemand met inligting kan die speurtak by 028 214 5681 skakel.

Niemand is al vasgetrek nie.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Boland Gazette Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.