Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Vroue brei kniekombersies vir bejaardes

Twee vroue van Botrivier het ’n brei- en hekelprojek begin.

Ilana Swart en Lowna Schutte wil graag ’n sukses maak van dié projek en vra of mense bereid is om te help met die skenking van wol. “Enige skenking, selfs al is dit net ’n paar rand is welkom,” sê Lowna. “Die projek gaan kniekombersies vir bejaardes maak.”

Die vroue brei graag met Charity-wol wat teen R22 per bol by Caledon Spar gekoop kan word.Skenkings kan by die Gazette se kantoor op die hoek van Plein en Yorkstraat in Caledon afgelewer word.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Boland Gazette Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.