Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Vuurwapen-amnestie nou tot 31 Mei

Vir die volgende vyf maande kan enige onwettige, ongelisensieerde, oortollige en vuurwapens van ’n boedel by jou plaaslike polisiekantoor ingehandig word.

AO Adele Coetzee, vuurwapenklerk by Caledon-polisie, verduidelik die hernuwing van vuurwapenlisensies wat verval het onder die nuwe vuurwapen­wet kan ook gedoen word. “Vir die volgende vyf maande kan die boge­noemde vuurwapens gedurende weeks­dae by die plaaslike polisiekantoor ingehandig word. Die amnestietydperk is tot 31 Mei. Die aansoekproses sal deur die vuurwapenklerk verduidelik word. Bel gerus vir Coetzee by 028 214 3945 vir enige verdere navrae.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Boland Gazette Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.