Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Wys só jy gee om

Swartland-toerisme en die Swartland- wyn- en olyfroete het onlangs hul “Swartland gee om-projek” van stapel gestuur waar lede van die publiek aangemoedig word om ’n omgeeboks vir gesondheidswerkers in die streek op te maak.

Die boks kan enige eetding of omgeeding bevat wat wys dat jy omgee. Idees is onder meer, iets vir koffietyd, iets vir energie, iets vir moeë hande en ’n persoonlike boodskappie van bemoe­diging. Maak jou omgeeboks op en gee dit af by jou naaste toerismekantoor in Malmesbury, Moorreesburg, Riebeek-Vallei (Riebeek-Kasteel), Darling, Yzerfontein en Piketberg. Vir inlig­ting, skakel 022 487 1133 of stuur ’n e-pos na swartlandinfo@westc.co.za.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Boland Gazette Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.