Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Vermaak
Dawie Roodt kom gesels op 13 Oktober

Die bekende ekonoom en ankeraanbieder van die program Ontbytsake, Dawie Roodt, is binnekort in Montagu. By dié geleentheid op 13 Oktober sal hy meer vertel van sy traumatiese ervaring toe hy en sy gesin in hul huis aangeval is. Die praatjie sal om 11:30 by die NG Moederkerk-saal plaasvind. Kaartjies kos R50 per persoon en sluit ’n ligte ete in. Om kaartjies te bespreek, bel sers. Suria Meyer by 082 499 3860 of 023 614 8300

Kontak Boland Gazette Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.