Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Buite
Dagboek vir stappers

Berg-en-Dal-voetslaanklub, George: Kringe in die Bos – 20 Jul. Gr. AAA1. Bel Roza Barnes by 084 626 1048; Witfontein- en Berg­omgewing – 23 Jul. Almal welkom om saam te stap; Swaaie – 27 Jul. Bel Rose von Bratt by 072 233 9194.

BKSA Worcester: Thomashut-werknaweek/sneeuklim – 20 en 21 Jul. Bel Mariette Louw­rens by 078 507 8000; Nuykloof – 27 en 28 Jul. Bel Gerald van Zyl by 073 481 1611.

ComeHike-stapklub: Swartboskloof/Sosyskloof-sirkel, Jonkershoek – 21 Jul. Gr. 3B. Kontak Trevor by trevorjr1959@gmail.com.

KKVK Oudtshoorn: Seweweekspoort – 17 Aug. Stap deur die poort. Bel Wessel Steyl by 082 307 1584.

Meridian: Duiwelspiek – 20 Jul. Bel Desiree Sagnelli by 084 640 0079.

Paarl-voetslaanklub: Amana-konferensiesentrum, Hermanus – 26 tot 28 Jul. Bel Helga Heinzle by 021 863 3189.

Sanlam-staptoerklub: Mont Rochelle Perdekop – 20 Jul. Gr. 3B. Bel Brenda Sideratos by 072 122 5216; Perdekop en Drie Susters, Kleinmond – 26 tot 28 Jul. Bel Amanda Matthee by 082 570 3895.

Tirmanmak: McGregor – 9 tot 11 Aug. Bel Edwina by 084 668 9187.

Voetslaan55: Tweede waterval, Jonkershoek – 17 Jul. Gr. 1A. Bel Neels Derrenberg by 084 400 0185; Leeukop – 21 Jul. Gr. 2C. Bel Neels van der Westhuizen by 083 609 7455.

Voetslaanklub-Stellenbosch: Indië Venster, Tafelberg – 20 Jul. Gr. 3C. Bel Jaap van Wyk by 084 240 5918.

Vriende van Leeukop: Oppelskop, Duiwelspiek – 20 Jul. Bel Wendy Paisley by 072 625 0274.

Camino de Finisterre: 2 tot 13 Sep. Kom saam op hierdie stap van eenmaal in ’n leeftyd. Kontak Nikki by nikki@mbt-sa.ac.za.

Namaqua Silver Sands-roete: Spesiale aanbieding van ses dae se “slackpacking” teen 2018 se prys vir stappers wat deel. Stap in Namakwaland tussen die Groen- en die Spoeg­rivier, 4 tot 9 Aug. of 11 tot 16 Aug. Kontak Dana by 072 376 2870 of hiking@namaquasilversands.co.za.

Moordenaarskaroo: 22 tot 28 Sep. Slenterstap. Kontak Rae Myburgh by stap@brinks-fontein.co.za.

Karomino-ervaring: Buitengewone stap­ervaring op die Boschluyskloof- private natuurreservaat. Besoek www.boschluyskloof.co.za en doen navraag by boschkloofpnr@telkomsa.net.

  • Stuur stapinligting per e-pos na jacki­doman2@gmail.com of bel Jackie Doman by 083 532 5557.
Meer oor:  Buite  |  Stapdagboek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Die Burger Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.