Dis Maandag 40 jaar sedert vloed-waters Laingsburg verswelg het. Bettie Kemp skryf oor hoe mense daardie dag in die Karoo beleef het.
Reeds in die eerste maand vanjaar het mense ongekende pyn ervaar, wat voel of dit ’n demper op alles plaas. Maar, skryf Cas Wepener, daar is steeds die belofte van ’n genadejaar.
Louis Botha het reeds as ’n jong boer by die politiek betrokke geraak. Hy was nie ten gunste van die dominerende Paul Kruger se konserwatiewe beleid nie en het die Transvaalse president op ’n keer trompop in ’n volksraadvergadering aangevat, skryf Ri
‘Wat mis jy die meeste van ’n spesifieke persoon in jou lewe wanneer julle nie by mekaar is nie?”
My last column of the year was how Cyril Ramaphosa had left me feeling hugely relieved that we could still bathe in the sea, buy booze, and eat out, with a bottle of wine, till 10 pm.
Waldimar Pelser is redakteur van Rapport en aanbieder van 'In Gesprek' op kykNET.
Blouwillem is 'n voorheen bevoordeelde, tans geseënde middeljarige man.
Murray La Vita is 'n bekroonde rubriekskrywer en profielskrywer vir Netwerk24.
Johann Maarman is eindredakteur by Die Burger en 'n bekroonde rubriekskrywer.
Nathan Trantraal is 'n strokiesprentkunstenaar en digter van Kaapstad.
Leopold Scholtz is 'n vryskutjoernalis en politieke kommentator.
Barnard Beukman is die redakteur van Beeld.
Gert Coetzee is redakteur van Volksblad.
Herman Lategan is 'n skrywer wie se rubrieke in 'Binnekring van Spookasems' gebundel is.
Sonja Loots is 'n dosent aan die Universiteit van Kaapstad en bekroonde outeur.
Sarel van der Walt is 'n joernalis vir Netwerk24 en 'n voormalige Londen-korrespondent vir Media24.
Charles Smith is Netwerk24 se nuusredakteur in Bloemfontein.
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.