Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
By
Vandag (1 September 2018) in BY
  • Dis moeilik om te glo dat 600 boere deesdae “voos van al die goeie nuus” by ’n saamtrek kan uitstap, maar dis wat onlangs in die Bosveld gebeur het, berig Le Roux Schoeman.
  • Baie mense het verwag die DA sou teen dié tyd ’n groter bedreiging vir die ANC by die stembus inhou. Waarom gebeur dit nie? vra Roger Southall.
  • Die apartheidsbeleid was nie slegs ’n politieke misdaad teen ander Suid-Afrikaners nie, maar ook ’n vorm van seksuele molestering van Afrikaanse kinders, skryf Koos Kombuis.

Vir meer berigte wat in BY verskyn vandag, gaan lees hier.

Meer oor:  By-Voorblad
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Die Burger Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.